Sasol Natuurlewe vir Beginners (Lite): Blitsfeite, foto’s en video’s van 46 Suider-Afrikaanse diere
你知道吗? · 大象最亲近的亲戚是獾。 • 一只Nonnet猫头鹰一点也不发出声音。 • 皮革尾巴路径可能会在水下停留超过 数小时,它必须上来..
基本信息
- 更新日期:
- 版本:
- 1.8
- 大小:
- 196.8 MB
- 类型:
- 参考
- 平台:
- iOS
- 评分:
- 发布日期:
- 2016-01-13
- 价格:
- 免费
- 开发者:
- App Developer Studio Cc
应用更新
-Minor bug fixes -Optimised for iOS9
Sasol Natuurlewe vir Beginners应用截图
Sasol Natuurlewe vir Beginners应用简介
Het jy geweet?
• Die olifant se naaste lewende familielid is die dassie.
• ‘n Nonnetjie-uil maak glad nie hoe-geluide nie.
• Die leerrugskilpad kan vir meer as ‘n uur onder water bly voordat dit moet opkom om asem te haal.
Leer meer interessante feite oor die natuurlewe wat in Afrika se diereryk voorkom met behulp van die Sasol Natuurlewe vir Beginners toep.
Die toep is handig en maklik om te gebruik, en is ‘n ryk bron van inligting oor diere wat jy heel waarskynlik op ‘n staptog óf in ‘n nasionale park of naturreservaat óf selfs in jou tuin of woonbuurt sal teëkom.
Suider-Afrika mag wel beroemd wees vir sy ikoniese ‘Big 5’, maar die streek is net so bekend vir sy groot verskeidenheid natuurlewe – van die kleinste spinnekop tot die mees manjifieke voël.
Hierdie toep is hoogs geskik vir beginners sowel as besoekers aan die streek. Dit sluit in pragtige foto’s, video’s diereroepe, kaarte en maklik leesbare teks oor Suider-Afrika se natuurlewe (insluitend die bewaringstatus van elke spesie).
HOOFKENMERKE
• Maklik om te gebruik, navigeer en soek
• Bevat 46 spesies
• Ongeveer 240 foto’s
• Video’s and diereroepe is ingesluit, waar beskikbaar
中文翻译
你知道吗?
· 大象最亲近的亲戚是獾。
• 一只Nonnet猫头鹰一点也不发出声音。
• 皮革尾巴路径可能会在水下停留超过 数小时,它必须上来呼吸。
了解更多关于非洲动物使用萨索尔野生动物初学者的非洲动物发现的野生动物的有趣事实。
帮助是有用的,易于使用,是一个丰富的信息来源,你最有可能在散步或国家 n会遇到公园或自然保护区,甚至在你的花园或附近。
南部非洲很可能以其标志性的 “大5” 而闻名,但该地区也同样以其丰富的野生动物而闻名-从最小的蜘蛛到最壮丽的鸟类。
这种帮助非常适合初学者以及前往该地区的游客。这些包括美丽的图片,视频的动物,地图和关于南部非洲野生动物的易于阅读的文本 (包括每个物种的保护状况)。
章节
• 易于使用,导航和搜索
• 包含46个物种
• 大约240张照片
• 视频和动物包括在可用的地方